Louis Loock is vandag bekend as een van Suid-Afrika se geliefde tenore. Sy ligte klassieke aanslag, met ook ‘n fyn aanvoeling vir ligter musiek, maak hom ‘n welbekende stem en persoonlikheid in Suid- Afrika. Hy was deel van die groep, Romanz, wat enorme suksesse behaal het, beide in Suid-Afrika, asook internasionaal. Sedert 2013, betree hy die verskillende verhoë en teaters, en begin ook optredes doen in Australië.

查看更多 举报
Louis Loock
热门单曲 全部1首
热门专辑 全部1张