歌词
@migu music@
(Gee my)
(Bietjie van jou gee my)
Sê my:
As jy by my wil bly
Dan sal ek jou omvou
Naby aan my drome hou
Jou in my drome hou
Onthou jy?
Kom jy terug na my?
Kom jy elke aand
Sonder dat ek jou vra?
Sal ek jou weer terug kan draai?
My hart weer om jou lewe swaai
Gee my
Bietjie van jou
Gee my
Van jou drome, weet jy
Ek soek jou hart by my
Vir altyd hier by my
Verdwyn jy dink ek net aan jou
Hoe sal ek hier kom bly
as jy net by my bly
Hoe sal ek hier kom bly
as jy net by my bly
Als wat
Ek bedoel het
Was maar net vir jou
Oor en oor, ja net vir jou
So sê my, waar's jy nou?
Nodig
Soms oorbodig
Om so ver te gaan
Kry ek jou, is jy weer skaam
Sal ek jou weer terug kan draai?
My hart weer om jou lewe swaai.
Gee my
Bietjie van jou
Gee my
Van jou drome, weet jy
Ek soek jou hart by my
Vir altyd hier by my
Verdwyn jy dink ek net aan jou
Hoe sal ek hier kom bly
As jy net by my bly
Hoe sal ek hier kom bly
As jy net by my bly
En elke dag as jy my vra
Staan jy by my
Gedagtes maal weer in my kop
Is jy weer styf teen my?
Gee my
Bietjie van jou
Gee my
Van jou drome, weet jy
Ek soek jou hart by my
Vir altyd hier by my
Verdwyn jy dink ek net aan jou
Hoe sal ek hier kom bly
As jy net by my bly
Hoe sal ek hier kom bly
As jy net by my bly
Bietjie van jou
Gee my
展开