Bly

作词:COMPLEX

作曲:Steve Hofmeyr

所属专辑:Sing Vir Liefde

歌词

@migu music@

Bly (停留) - Karlien Van Jaarsveld

Written by:Steve Hofmeyr

Hou jy my vas of droom ek in n ander land

Want ek kyk soms met oe vol sand

Hou jy my vas

Staan ons alleen of fluiter daar n stem daar by

Wat se jys altyd hier by my

Staan ons alleen

Dit help nie ons verduidelik wie die fout begaan nie

Ek weet nie wie van ons sal dit gou verstaan nie

Hier by my sal die antwoorde nie gou verskyn nie

En vrae oor jou sal nooit verdwyn nie

Sal ek bitter bly en jou nooit weer bel nie

Hoe sal jy dit weet as ek jou nooit vertel nie

Bly jys my begin en einde

Bly jy vul my lee lyne

Bly ek sal stap vir myle

Jy se jy sal kruip oor duine

展开