Skop As Ek Le

作词:Johan Vorster,Karlien Van Jaarsveld

作曲:Johan Vorster,Karlien Van Jaarsveld

所属专辑:Sing Vir Liefde

歌词

Skop As Ek Lê - Karlien Van Jaarsveld

作词:Johan Vorster/Karlien Van Jaarsveld

作曲:Johan Vorster/Karlien Van Jaarsveld

Ek kan jou hoor skree jys in my agter kop

Ja ek le vir nou nog maar nie lank nie dan staan ek op

Jy sal altyd maklik praat as jy op staan is dit te laat

Al le jou woorde die wereld vol an ek nie preek nie

En jy kan my maar skop as ek le maar jy moet

Hoop dat ek nie op staan nie

Hoop dat ek nie opstaan nie

En jy kan my maar skop as ek le maar jy moet

Hoop dat ek nie op staan nie

Hoop dat ek nie opstaan nie

Daars n wet wat se dat jou leuns jou wel sal in haal

Al lyk die kanse nou skraal om die waarheid tot verhaal

Die son sal iewers breek al le die wolke dig

Sal ek my hand uit steek tot ek my kop op lig

展开