Vergeet Van My

作词:Bouwer Bosch,Roux Cloete,Irene Louise Van Wyk

作曲:Roux Cloete,Bouwer Bosch,Irene Louise Van Wyk

所属专辑:Meer As Woorde

歌词

@migu music@

jy moet maar vergeet van my

hy bel, maar ek tel nie op nie,

ek het nie nou tyd vir sy stem nie

my voicemail se eks in Frankryk

terwyl ek na die wildtuin kyk

eks nie beskikbaar nie, veral nie vir jou nie

Hierdie keer gaan alles net oor my

ek wil net in die bondel vry

jy kan vergeet van my

ek gaan jou net verlei

lei lei verlei ek gaan jou net verlei

lei lei verlei

jy moet maar vergeet van my

vreesloos dans ek deur die lewe

aspris met 'n goeie rede

sy facebookstatus gaan oor my

al wil ek hom so graag vermy kan ons steeds vriende bly, slegs facebookvriende bly. Hierdie keer gaan alles net oor my ek wil net in die bondel vry

jy kan vergeet van my

ek gaan jou net verlei

lei lei verlei ek gaan jou net verlei

lei lei verlei

jy moet maar vergeet van my

lipstick, handsak, hakke - check

jou groot droom is my en jou

ag shame ek sien jys alleen hier

展开