Ek Bid Vir Jou

作词:Roux Cloete,Niel Schoembee

作曲:Roux Cloete,Niel Schoembee

所属专辑:Ek Bid Vir Jou

歌词

@migu music@

Ek Bid Vir Jou (我为你祈祷) - Caroline Grace

Written by:Roux Cloete/Niel Schoembee

Al sien ek jou nie weer

Of kon ek jou nie keer nie

Wonder ek vanaand waar is jy

Ek wonder oor wat doen jy

Waar is jy wat maak jy

Wonder jy ook oor my

Ek weet ons is op ñ ander plek

En as jy wonder oor my

Weet dat ek

Ek bid vir jou

Soos die stilte na die storm as die wind gaan lê

En weet ek nou

Dat alles vir ñ rede

Dat ek jou ñ rukkie vas kon hou

Ons sou soen

Naby jou ek sou dit nooit anders oor wou doen

Sal jy

Ek bid vir jou

Soos die stilte na die storm as die wind gaan lê

Weet ek nou

Dat alles vir ñ rede dat ek jou ñ rukkie vas kon hou

Ons sou soen

Naby jou

Ek sal dit nooit anders oor wou doen

Sal jy

Ook bid vir my

Die maan vertel ñ storie

Kyk as jy nie glo nie blink ons ster vanaand vir jou

Maak net toe jou oë en luister daar waar jy is

Woorde vlieg in die wind

Ek weet ons is op ñ ander plek

En as jy wonder oor my weet dat ek

Ek bid vir jou

Soos die stilte na die storm as die wind gaan lê

Weet ek nou

Dat alles vir ñ rede dat ek jou ñ rukkie vas kon hou

Ons sou soen

Naby jou ek sou dit nooit anders oor wil doen

Sal jy

Ook bid vir my

Tyd gelees verlange woorde

Maar die leuens raak net groter

Diep in my hoop ek jys okay

In jou oë is soveel vrede

Ek mis jo daarvoor nog ñ rede

Sou alles gee vir nou

Vir ñ oomblik saam met jou

Ek bid vir jou

Soos die stilte na die storm as die wind gaan lê

Weet ek nou ek mis vir jou

Ek bid vir jou

Soos die stilte na die storm as die wind gaan lê

Weet ek nou

Dat alles vir ñ rede dat ek jou ñ rukkie vas kon hou

On sou soen

Naby jou ek sal dit nooit anders oor wou doen

Sal jy

Ook bid vir my

展开