Hande

作词:Johan Vorster,Christoph Kotze

作曲:Johan Vorster,Christoph Kotze

所属专辑:Uitklophou

歌词

歌曲名 Hande

歌手名 Karlien Van Jaarsveld

作词:Johan Vorster+Christoph Kotze

作曲:Johan Vorster+Christoph Kotze

Diep in die donker nag

daar waar die stilte vir ons altwee wag

waar jy onskuldig en so veilig

jou hart vir my verduidelik

dis waar ek vir jou sal wag

Ek wil jou hande voel

Jy weet my lyf is net vir jou bedoel

Dis meer as woorde wat ek vra

soos jou hart met myne praat

dis intiem en dis 'n sielsgevoel

Ek sal kaalvoet loop

oor die berge vir ´n bietjie hoop

Ek sal doen wat jy wil hê

solank jy dit net sê

met jou hande sê

En ek sal aanhou glo in alles goed ek sien dit in jou oë Ek sal doen wat jy wil hê solank jy dit net sê met jou hande sê

Ek wil jou woorde proe

wil dit nie hoor nie

Ek wil dit net voel

Weet jy wat jy nog aan my doen

Jy verkoop dit in ´n soen

Dis die taal wat net jou hande praat

Ek sal kaalvoet loop

oor die berge vir ´n bietjie hoop

Ek sal doen wat jy wil hê

solank jy dit net sê

met jou hande sê

En ek sal aanhou glo

in alles goed ek sien dit in jou oë

Ek sal doen wat jy wil hê

solank jy dit net sê

met jou hande sê

Want jy weet ek kort ´n man

wat met sy hande kan praat

Want jy weet soms kom die woorde

die woorde te laat

Jy kan maak net wat jy wil

maar jou hande maak die verskil

Ek sal kaalvoet loop

oor die berge vir ´n bietjie hoop

Ek sal doen wat jy wil hê

solank jy dit net sê

met jou hande sê

En ek sal aanhou glo

in alles goed ek sien dit in jou oë

Ek sal doen wat jy wil hê

solank jy dit net sê

met jou hande sê

Met jou hande sê

展开