In Die Donker

作词:Johan Vorster,Karlien Van Jaarsveld

作曲:Johan Vorster,Karlien Van Jaarsveld

所属专辑:Uitklophou

歌词

歌曲名 In Die Donker 歌手名 Karlien Van Jaarsveld

作词:Johan Vorster+Karlien Van Jaarsveld

作曲:Johan Vorster+Karlien Van Jaarsveld

Ek sien hoe jy verby stap

Dis asof ek jou niie meer ken

wie is ons nou

Waar het als so verander

Hoe het die stilte ons kom wen

Wil jy ontken

Jy los my in die donker wat sal jy nog

wonder as ek dan hier reg voor jou staan

Jy los my met die wonde sien hoe gaan ek onder

jy sal niie jou hand eers uitsteek

Ek dra alleen die seer

jy't geen idee waardeur ek nou gaan

Jy wil my nou losmaak hoor

jy hoe my hart kraak as jy gaan

Ek sien jy kyk verby my dis asof

jy my niie eers ken of jy vergeet het

Die liefde is geduldig ek staan

en wag nogsteeds vir jou hier

Sal liefde seevier

Jy los my in die donker wat sal

jy nog wonder as ek dan hier reg voor jou staan

Jy los my met die wonde sien hoe gaan ek onder

jy sal niie jou hand eers uitsteek

Ek dra alleen die seer

jy't geen idee waardeur ek nou gaan

Jy wil my nou losmaak hoor

jy hoe my hart kraak as jy gaan

Ek hou nog vas maar jy wil my laat gaan

Dis asof jy vergeet het

of dit alles jou ontgaan

Jy los my in die donker wat sal

jy nog wonder as ek dan hier reg voor jou staan

Jy los my met die wonde

sien hoe gaan ek onder

jy sal niie jou hand eers uitsteek

Ek dra alleen die seer

jy't geen idee waardeur ek nou gaan

Jy wil my nou losmaak hoor

jy hoe my hart kraak as jy gaan

Jy wil my nou losmaak hoor

jy hoe my hart kraak as jy gaan

展开