Al Maak Jy Wat

作词:Johan Vorster

作曲:Johan Vorster

所属专辑:Uitklophou

歌词

@migu music@

Jy vergeet alreeds vir jare

om my deur nog oop te maak

Jy vergeet alreeds vir maande

om my verjaarsdag op te maak

En jy hoor my nie jy hoor my nie jy sê nie meer jy's lief vir my nie

Jy sien nooit meer net vir my nie

is die moeite dalk teveel

jy praat nooit meer net met my nie

is jy klaar met my verveeld

want jy hoor my nie jy hoor my nie jy se nie meer jy's lief vir my

maar

al maak selfs al maak jy wat

al maak selfs al maak jy wat

jy laat my hart hier langs jou stil staan

selfs al maak jy wat

dalk hoef ons nie te praat nie

dalk hoef ek nie te weet

dit wat ek nie wil hoor nie

want jy hoor my nie jy hoor my nie jy sê nie meer jy's lief vir my

maar

al maak selfs al maak jy wat

al maak selfs al maak jy wat

jy laat my hart hier langs jou stil staan

selfs al maak jy wat

en al hoor jy nie

en al weet jy nie

al maak selfs al maak jy wat

al maak selfs al maak jy wat

jy laat my hart hier langs jou stil staan

selfs al maak jy wat

jy laat my hart hier langs jou stil staan

selfs al maak jy wat

展开