Hoor Hoe Raas Die Stilte

作词:Johan Vorster,Karlien Van Jaarsveld

作曲:Johan Vorster,Karlien Van Jaarsveld

所属专辑:Uitklophou

歌词

@migu music@

Bly net stil,

hou jou mond vir ewig toe,

word gesê maar wys my hoe

mens net stilbly met als om ons verkeerd,

bly ek stil hou geheime teen my wil,

as ek alles sou onthul

sal ek vry wees en die vrese in my stil.

Ek wil dit skree,

wil dit skree wil dit aanhou skree,

ek wil dit gil,

wil dit gil ja die hele spul,

hoor hoe raas die stilte,

hoor hoe raas die stilte,

ek wil dit skree,

wil dit skree wil dit aanhou skree,

ek wil dit gil,

wil dit gil maak dit geen verskil

hoor hoe raas die stilte,

hoor hoe raas die stilte

Vasgekeer

raak die stilte in my seer

wat ek meer as ooit verleer,

is die waarheid

van wat in my gebeur,

hoeveel keer sal ek glo

dat jy berou

en vir 'n laaste keer vashou

aan beloftes wat ek lank nie meer vertrou.

Ek wil dit skree,

wil dit skree wil dit aanhou skree,

ek wil dit gil,

wil dit gil ja die hele spul,

hoor hoe raas die stilte,

hoor hoe raas die stilte,

ek wil dit skree,

wil dit skree

wil dit aanhou skree,

ek wil dit gil,

wil dit gil maak dit geen verskil

hoor hoe raas die stilte,

hoor hoe raas die stilte

As ek sou skree

sal jy my hoor,

as ek sou sê

sal ek vrede hê,

as ek sou skree s

al jy my hoor,

as ek sou sê

sou ek vrede hê

Ek wil dit skree,

wil dit skree wil dit aanhou skree,

ek wil dit gil,

wil dit gil ja die hele spul,

hoor hoe raas die stilte,

hoor hoe raas die stilte,

ek wil dit skree,

wil dit skree wil dit aanhou skree,

ek wil dit gil,

wil dit gil maak dit geen verskil

hoor hoe raas die stilte,

hoor hoe raas die stilte

展开