Sweet Dreams

作词:Johan Vorster,Adolf Vorster,Vaughan Gardiner,Dewald Wasserfall,Karlien Van Jaarsveld

作曲:Johan Vorster,Adolf Vorster,Vaughan Gardiner,Dewald Wasserfall,Karlien Van Jaarsveld

所属专辑:Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou

歌词

@migu music@

sweet dreams baby

ek lees jou sms

vergeet van al die res

in my hart is jy veraltyd ingeprent

jy's n deel van my

dit sal altyd so bly

soos dit later word

dink ek meer aan jou

het al jou sms'e op my foon gehou

net voor ek gaan slaap

wag ek dat jy se (jy se jy se jy se)

sweet dreams baby lekker doeks

gaan jy my heel nag in jou drome soek

soos n rider in n storie boek sal jy kry

ek wil he jy moet

sweet dreams baby se vir my

dat jy my iewers in jou droom sal kry

as die son opkom

en die droom verdwyn

voel ek jou nog hier naby my

(sweet dreams)

toe ek wakker word

dink ek weer aan jou

ek sukkel on gisteraand

se droom te kan onthou

daar was ek en jy soen en champagne

sal ek jou weer vanaand in my drome kry

by diesefse boom soos met ons eerste vry

waar jy vir my vertel hoe jy my altyd sal bel

sweet dreams baby lekker doeks

gaan jy my heel nag in jou drome soek

soos n rider in n storie boek sal jy kry

ek wil he jy moet

sweet dreams baby se vir my

dat jy my iewers in jou droom sal kry

as die son opkom

en die droom verdwyn

voel ek jou nog hier naby my

(sweet dreams)

en al voel ek vet van jou

sal ek dit altyd onthou

dis waaraan ek vashou

as ek vanaand weer wakker le

sal jy my bel om te se

'my bavy slaap jy al

ons kan praat todat jou oe toeval'

sweet dreams baby

lekker doeks

gaan jy my heel aand in jou drome soek

sweet dreams baby lekker doeks

gaan jy my heel nag in jou drome soek

soos n rider in n storie boek sal jy kry

ek wil he jy moet

sweet dreams baby se vir my

dat jy my iewers in jou droom sal kry

as die son opkom

en die droom verdwyn

voel ek jou nog hier naby my

(sweet dreams)

sweet dreams

sweet dreams

sweet dreams

sweet dreams baby

se vir my

dat jy my iewers in daai droom sal kry

as die son opkom en die droom verdwyn

voel ek jou nog hier naby my

sweet dreams

展开