Sonder Jou

作词:Bobby Van Jaarsveld,Karlien Van Jaarsveld

作曲:Bobby Van Jaarsveld,Karlien Van Jaarsveld

所属专辑:Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou

歌词

@migu music@

As jy kon hoor wat my pla

Sal jy verstaan as ek jou wou vra

Want ons tyd het verby gegaan en

Sonder jou doen ek heel okay

En jy't gese ek gaan val

En jy't geglo date k sal

Maar ek staan sterker, sterker as ooit

Sonder jou

Is ek minder alleen

Sonder jou

Staan ek meer in die reen

Sonder jou

Is daar niks wat my keer

Soveel geleer ek sal jou nooit nie vergeet

Sonder jou

Bly 'n glimlag my by

Sonder jou

Wie gaan my nou onderkry

Soveel geleer ek sal jou nooit nie vergeet

Jy't altyd te maklik gepraat

So of jou woorde jou sterker kan maak

Maar ek sien reg deur jou, en dis nou te laat

Want sonder jou doen ek heel okay

Nou staan jy arms gevou

Soos ek wegloop van jou

Ek sal jou nog vir lank onthou

展开