Rooi Ligte

作词:Johan Vorster

作曲:Johan Vorster

所属专辑:Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou

歌词

@migu music@

Hoe kom jy oor my mure?

Dis dan so hoog gebou

Hoe blus jy al my vure?

As ek jou vêr weg hou

Hoe sien jy al my vrese?

As ek jou nie vertrou

Ek sien al klaar die einde

Ek raak te lief vir jou!

Maar ek was nooit die een wat met als sou oorgee

Ek was nooit die een vir jou

Maar jyt my hart gedraai teen my beter wete

Ek sien rooi ligte met jou

Daar was te veel verwagtings

Daar was te veel gebou

Op dit wat jy gedink het

Sou my by jou kon hou

Maar ek was nooit die een wat met als sou oorgee

Ek was nooit die een vir jou

Maar jyt my hart gedraai teen my beter wete

Ek sien rooi ligte met jou

Nie noodwendig sal goed wees vir jou

En hoe hou n mens jouself so vas

As jy gelos het

En jy weet dis te laat

En ek was nooit die een wat met als sou oorgee

Ek was nooit die een vir jou

Maar jyt my hart gedraai teen my beter wete

Ek sien rooi ligte met jou

Ek sien rooi ligte met jou

Ek sien rooi ligte met jou

Ek sien rooi ligte met jou

Ek sien rooi ligte met jou

Ek sien rooi ligte met jou

Ek sien rooi ligte met jou

Ek sien rooi ligte met jou

Rooi ligte met jou!

Rooi ligte met jou!

展开