Een Laaste Kans

作词:Machiel Roets,Karlien Van Jaarsveld

作曲:Machiel Roets,Karlien Van Jaarsveld

所属专辑:Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou

歌词

@migu music@

My laaste trane rol oor my wange

Want ek verlang nog na jou

Kry jou ook tye

Wat jou laat wonder

Of ons ‘n fout gemaak het

Voel jy my ook daar by jou

Of is dit net ek wat nog vashou

As ek daar by jou was

Sou jy verstaan hoe ek nog oor jou voel

As ek daar by jou was

Sou liefde kon seevier

En ons dit bedoel

En ek hoop ons het nog net een kans

Nog een laaste kans

My hart klop stadig

Ek hoor net stiltes

Le jy ook soms en uitstaar

Na al die sterre

Ek voel die verte

Beweeg al nader aan my

Voel jy my ook daar by jou

Of is dit net ek wat nog vashou

As ek daar by jou was

Sou jy verstaan hoe ek nog oor jou voel

As ek daar by jou was

Sou liefde kon seevier

En ons dit bedoel

En ek hoop ons het nog net een kans

Nog een laaste kans

Hoor jy my stem

As ek roep in die nag

Hoor jy my stem

As ek vra jy moet wag

Want as ek daar by jou was

Sou jy verstaan hoe ek nog oor jou voel

As ek daar by jou was

Sou liefde kon seevier

En ons dit bedoel

As ek daar by jou was

Sou jy verstaan hoe ek nog oor jou voel

As ek daar by jou was

Sou liefde kon seevier

En ons dit bedoel

En ek hoop ons het nog net een laaste kans

Nog een laaste kans

展开