Se Wat Jy Wil Se

作词:Adolf Vorster,Johan Vorster,Karlien Van Jaarsveld

作曲:Johan Vorster,Adolf Vorster,Karlien Van Jaarsveld

所属专辑:Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou

歌词

@migu music@

Ek voel onseker hier by jou

Dis of als wat ek wil hou vir n tyd wag om my weg te vat van jou

En al hou ek jou nou vas

Voel ek of jy weg draai

Omdat jou hart nog nooit net myne was

Se wat jy wil

Se wat jy wil

Se wat jy wil se

Wil jy my nie he

Wil jy my he

Wil jy my he

Se wat jy wil

Se wat jy wil

Se wat jy wil se

Ek wil die woorde hoor by jou

Dat die onsekerheid ophou

En jy was gister nog by my

Jy het lank gebly

Asof jy nie weg wou gaan

Nou's als verby

Was ek dalk te gou vir jou

Of was ek net nog een wat jou hart vir n seisoen kon hou

Se wat jy wil

Se wat jy wil

Se wat jy wil se

Wil jy my nie he

Wil jy my he

Wil jy my he

Se wat jy wil

Se wat jy wil

Se wat jy wil se

Ek wil die woorde hoor by jou

Dat die onsekerheid ophou

As jy se wat jy wil se

Se my wat jou hart voel

Ek wil verstaan wat jy bedoel

Se wat jy wil

Se wat jy wil

Se wat jy wil se

Wil jy my nie he

Wil jy my he

Wil jy my he

Se wat jy wil

Se wat jy wil

Se wat jy wil se

Wil jy my nie he

Wil jy my he

Wil jy my he

Se wat jy wil

Se wat jy wil

Se wat jy wil se

Ek wil die woorde hoor by jou

Dat die onsekerheid ophou

As jy se wat jy wil se

展开