Volmaan

作词:Johan Vorster,Christoph Kotze

作曲:Johan Vorster,Christoph Kotze

所属专辑:Wonderwerk(Deluxe Weergawe)

歌词

@migu music@

Ek was gevind maar verlore

Ek was al hier van tevore

& dit speel weer voor my af

& ek weet hoe dit gaan eindig vanaand

jy kan maar weet daars geen woorde

al die praat is nou verbore

hou my vas & trek my nader

eerder nou as bietjie later vanaand

is dit die vol maan wat my so omkant vang

is dit die stille nag wat soos soenne val

gaan ons maar eerder le ek wil saam met jou onder die sterre le

is dit die aan hou hoop wat so om ons loop

is dit die stad se raas wat ons mis vanaand

dit verskyn uit die nerens

dis nou dit kom van erens

dis 'n wete met 'n verskil

dis 'n wil jou nooit weer los nie gevoel

is dit die vol maan wat my so omkant vang

is dit die stille nag wat soos soenne val

gaan ons maar eerder le ek wil saam met jou onder die sterre le

is dit die aan hou hoop wat om ons loop

is dit die stad se raas wat ons mis vanaand

gaan ons maar eerder le ek wil saam met jou onder die sterre le

& dit maak nie regtig sin nie weet nie waar om te begin hoe ek voel oor jou

is ons liefde net 'n oomblik wat sal ophou in 'n oogwink as ek praat met jou

展开