Meer As Niks

作词:Johan Vorster

作曲:Johan Vorster

所属专辑:Wonderwerk(Deluxe Weergawe)

歌词

@migu music@

Kyk op, ek het dit nodig

voor ek omdraai en wegloop

stop my en sê my ek's meer as niks

As jy dink ek oordoen dit

Weet jy hoe jy in my vassit

Ek het probeer om jou uit te kry

Ek het nog nooit iemand so lief gehad nie

Ek het nie krag om verder meer te praat nie

Gee my hand en voel my hart klop hier buite my bors

展开