Wikkel Hulle

作词:Early B

作曲:Early B

所属专辑:Aangename Kennis

歌词

@migu music@

Ek sê my bru jy moes die goose uit gecheck het

Sy’s op die vloer man sy move dit so leke

Sy vat alles so cool vir ‘n second

Dan skud sy haar hele lyfie met dit

Ek sê daai kindjie

Wikkel hulle, wikkel hulle, wikkel hulle

Wikkel hulle, wikkel hulle, wikkel hulle

Wikkel hulle, wikkel hulle, wikkel hulle

Wikkel hulle, wikkel hulle, wikkel hulle

Hello hi daar en aangename kennis

My naam is Early B ek is ‘n uh warme rapper

Ek het baie styles baba, gaan vra ma by die mense

Ek like koek so ek spoeg met ‘n soet tand, proe is leke

Dai’s die way ek my voorgestel het

By ‘n ander gear wat ek gecheck het girl jy bleddie het dit

Sy kom lekke sweet uit toe check ek man I had to get it

Ma toe ek die anderkant toe kyk toe sê ek ne forget it

Want da was ‘n lyn wat dit rooi gooi bra

Almal in die place kyk hoe gooi sy daar

Ek het haar gejoin sy sê ons bly net bra’s

Ma toe sy begin wikkel skree ek hey my ma

Ek voel dit binne in my binneste oh jinne ne

Die kindjie skud hulle soos ‘n uh rititte

Ek trek my gesig lyk eke eet aan ‘n iets bittere

My hand is op my kop en ek skree skud hulle

Girl skud skud skud hulle

Die blindste bou haar beste bra het daar gekom

Sy was jou ma het gebel jy moet nou huis toe kom nou jong

Se sê ja ok man die’s die laaste song

En sy vat by my hand en sê ons dans nou kom

Ek sê my bru jy moes die goose uit gecheck het

Sy’s op die vloer man sy move dit so leke

Sy vat alles so cool vir ‘n second

Dan skud sy haar hele lyfie met dit

Ek sê daai kindjie

Wikkel hulle, wikkel hulle, wikkel hulle

Wikkel hulle, wikkel hulle, wikkel hulle

Wikkel hulle, wikkel hulle, wikkel hulle

Wikkel hulle, wikkel hulle, wikkel hulle

Ok sy sit haar twee duime in haar broek

Steek haar tong uit en gee ‘n devil-ishe look

Verder gooi sy ‘n move ek check joe my bru

Daai kind gooi haar hepe lyk sy speel hula hoop

Verder da wat ek dit doen ek hou my net die goon

Ek skinder in haar oor wys haar baba you the truth

Sy vra my dan nou hoe, ek wys with what you do

Sy sê my this is nothing brother you don’t have a clue

Ek sê babygirl I’m curious with what you do with this

Want kyk hier jy gaan aan soos iemand wat in movies is

En as jy nou line gaan eke jou truly mis

Sy sê my shhh man vang die beat en move like this

Se sê my staan stil en toe gaan sy af

Maar toe die kind op kom sê sy hou my vas

Sy spring en sit haar bene om my heupe en sy bump

Ek check toe jiso die mos ‘n duidelike dans

Verder voel ek net ‘n hand hie op my skouer man

Is die kind se bra sy sê kom ons moet gaan

En die kind spring toe af en wys haar hey is mos nie klaar nie

Sy vra my wat staan jy stil hey kom ons moet dans hie

Ek sê my bru jy moes die goose uit gecheck het

Sy’s op die vloer man sy move dit so leke

Sy vat alles so cool vir ‘n second

Dan skud sy haar hele lyfie met dit

Ek sê daai kindjie

Wikkel hulle, wikkel hulle, wikkel hulle

Wikkel hulle, wikkel hulle, wikkel hulle

Wikkel hulle, wikkel hulle, wikkel hulle

Wikkel hulle, wikkel hulle, wikkel hulle

Nou ek en sy kap dit uit op die vloer

Lekke afkoel excitement het my moeg

Ek staan en redeneer dans ek aan of maak ‘n move

Sy vra my wats jou nommer ek check Lord I love you

Ek sê 082 78 die anders is vir haar ne

Netno gee ek my nommer dan bel julle my later

Ma anyways ek vat haar tot daar by haar brasse

Hulle blok nie binne nie hulle is daar by die kar ne

Sy stel my voor aan Amy en haar ou Jerome

Die ander een wat ons gesteur het, haar naam is Simone

Sy sê Simone is maar net naar for me you know

Just coz she don’t have ‘n ou tonight now she wanna go home

Ek wys haar babygirl is afkoel sy sê save my number on your phone I’m gonna azssxs you

Ek wys is cool I’m gonna touch you

Sy sê jy stoppit man I thought you had enough you

Ek greet en watch die kar wegtrek

Sê ok vir myself tonight wasn’t that bad

My bra’s kom uit want ons gaan line nou man

Ek wys is so my boetie did you see that kindjie dance

展开