歌词

Ek ken Jou Soms - Steve Hofmeyr

作曲:Steve Hofmeyr

Ek ken jou soms in die nag

As ek bang vir more wag

Ek ken jou soms as ek huil

Want jou weg is soms so steil

Jy ken my

Jy ken my

As ek vir jou wag

Ek ken jou soms in die nag

Ek erken dit soms te sag

Ek ken jou soms as ek vlug

En ek vra jou neem my terug

Jy ken my

Jy ken my

As ek vir jou wag

Ek ken jou soms in die nag

As ek bang vir more wag

Ek ken jou soms as ek huil

Want jou weg is soms so steil

Jy ken my

As ek vir jou wag

Ek ken jou soms soos 'n kind

Op my knieë koud en blind

Tel my op laat my sing

Jy ken my en ek's jou vriend

Jy ken my

As ek vir jou wag

展开