Pa En Seun

作词:S. Hofmeyr

作曲:S. Hofmeyr

所属专辑:Haloda

歌词

@migu music@

Pa En Seun - Steve Hofmeyr/Armand Hofmeyr

Written by:S. Hofmeyr

Ek staan hier alleen langs jou graf

En ek wens so graag jy was nog hier

Dat ons net kon praat en ons trots laat vaar

En ek net jou pa kon wees

Net die beste wil ek vir jou hê

Maar daai woorde was nooit net gesê

En hier waar jy lê my seun weet ek

Die tyd was te min

Om oor te beginn

Sê my

Hoe sê 'n pa vir sy seun

In jou het ek lewe gevind

Ek het jou lief jy's my kind

Jy's my kind

Sê my

Hoe word 'n pa so alleen

Dit voel soos my enigste seun

Die here het jou my geleen

Jou woorde draai steeds in my kop

Daar is soveel wat ek pa nog wou vra

Maar eendag moes jy

Ook 'n pa word my kind

En dan sou jy alles verstaan

Soos 'n pa wat sy lewe sou gee

Met sy trane die see weg sou vee

Maar hier waar jy lê my seun weet ek

Die tyd was te min

En niks maak meer sinnn

Sê my hoe sê 'n pa vir sy seun

In jou het ek lewe gevind

Ek het jou lief jy's my kind

Jy's my kind

Sê my

Hoe word 'n pa so alleen

Dit voel soos my enigste seun

Die here het jou my geleen

Toe in die nag het hy jou kom haal

En in my smart

Besef ek te laat

Jy't my altyd gedra

Maar ek bly nog jou pa

Sê my

Hoe sê 'n pa vir sy seun

In jou het ek lewe gevind

Ek het jou lief

Jy's my kind

Jy's my kind

Sê my

Hoe word 'n pa so alleen

Dit voel soos my enigste seun

Die here het jou my geleen

Sê my

Hoe sê 'n pa vir sy seun

展开