Juliet

作词:佚名

作曲:Johan Voster

所属专辑:Volksbesit

歌词

@migu music@

Juliet - Steve Hofmeyr

Composed by:Johan Voster

Dit het begin by 'n gevoel

En wat jy voel het jy bedoel

Wat was eers 'n gedagte bly nou deur die nagte by jou

Dit het begin by n gevat

Wat jy wou hê het jy gevat

Ek's 'n see met my storms

'N golf wat jy noit sal berou

Deur die winter die somer

Ek bly maar 'n dromer vir jou

'N Duisend jaar vir nou my Juliet

Als was vir jou my Juliet

Jy't gesê laat die wêreld maar skree wat hy wil

'N Duisend jaar vir nou my Juliet

Ek veg vir jou my Juliet

Jy't gesê wie gee om ons kan glo wat ons wil

En of jy dit wil weet

Ek sal jou nie so gou kan vergeet

Dit het begin by 'n gevoel

Dit het begin by 'n getrek

Jou hele lewe voor my hek

Jou lekkerbek jy was te slim vir jouself

En te mooi om jou nie te wil hou

Dit het begin by 'n geweet

Dat ons mekaar nie kan vergeet

Daar is iets wat jy sien in my

Iets wat jou dalk kan bevry

Deur die winter die somer ek bly maar 'n dromer vir jou

'N Duisend jaar vir nou my Juliet

Als was vir jou my Juliet

Jy't gesê laat die wêreld maar skree wat hy wil

'N Duisend jaar vir nou my Juliet

Ek veg vir jou my Juliet

Jy't gesê wie gee om ons kan glo wat ons wil

En of jy dit wil weet

Ek sal jou nie so gou kan vergeet

Dit het begin by 'n gevoel

Dit het begin by 'n gevoel

Dit het begin by 'n gevoel

Dit het begin by 'n gevoel my Juliet

Als was vir jou my Juliet

Jy weet dit nou

Jy't gesê laat die wêreld maar skree wat hy wil

'N Duisend jaar vir nou my Juliet

Ek veg vir jou my Juliet

Jy't gesê wie gee om

Ons kan glo wat ons wil

En of jy dit wil weet

Ek sal jou nie so gou kan vergeet

Dit het begin by 'n gevoel

Dit het begin by 'n gevoel

Dit het begin by 'n gevoel

Dit het begin by 'n gevoel

Dit het begin by 'n gevoel

Dit het begin by 'n gevoel

Dit het begin by 'n gevoel

展开