Ek Verlang Na Jou

作词:佚名

作曲:J. De Wet

所属专辑:Toeka 3

歌词

@migu music@

Ek Verlang Na Jou - Steve Hofmeyr

Composer:J. De Wet

Ek verlang na jou

Na die winde wat sy arms om my vou

So verlang ek as die son en die

Maan en die wind en die wolke oor my gaan

Verlang jy ook na my

Daar waar jy nou in die verrelande bly

En verlang jy as die son en die maan en die

Wind en die wolke oor jou gaan

Ek verlang na jou

Ek bang wat sy arms om my vou

Ek verlang ek as die son en die

Maan en die wind en die wolke oor my gaan

Verlang jy ook na my

Daar waar jy nou in die verrelande bly

En verlang jy as die son en die maan en die

Wind en die wolke oor jou gaan

Waai wind

Bring hom terug na my

Waai wind

Bring hom terug na my

Oh ek verlang na jou

Ek verlang omdat ek baie van jou hou

Ek verlang so as die son en die maan en die

Wind en die wolke oor my gaan

Verlang jy ook na my

Daar waar jy nou in die verrelande bly

En verlang jy as die son en die maan en die

Wind en die wolke oor jou gaan

Waai wind

Bring hom terug na my

Waai wind

Bring hom terug na my

展开