歌词
Lied Van Die Lewe - Gé Korsten
作曲:G Korsten/S. Alexander
Om jonk te wees bring lekker dae
Die son skyn dan op elke dag
Die kinders skaats en ry fiets in die strate
Jongmense luister na nuwe plate
Niemand d aan die tyd wat verby gaan
En dat die lewe net nie stil sal staan
En dat die lewe net nie stil sal staan
Sing met my 'n lied van die lewe
Sing met my van jonk en oud
Die lewe gee soveel mooier dae
Maar dikwels gaan dit so gou verby
Sing met my 'n lied van die lewe
Sing met my van jonk en oud
Die lewe gee soveel mooier dae
Maar dikwels gaan dit so gou verby
Ja dikwels gaan dit so gou verby
Maar die lewe sal nooit stilstaan
Dae kom en dae gaan
Die jonges trou en gaan op hul eie
Nou kom daar soms sware tye
Almal werk net vir die hede
Ure maande en jare vlieg soos die wind verby
Ure maande en jare vlieg soos die wind verby
Sing met my 'n lied van die lewe
Sing met my van jonk en oud
Die lewe gee soveel mooier dae
Maar dikwels gaan dit so gou verby
Sing met my 'n lied van die lewe
Sing met my van jonk en oud
Die lewe gee soveel mooier dae
Maar dikwels gaan dit so gou verby
Maar dikwels gaan dit so gou verby
Die oues word dan ook weer ouer
Hul word dan oupa en oumama
Dae word dan vinnig korter
Langsaam gaan die son dan onder
Herinneringe laat ons oor die lewe wonder
Lewe van mooi en troebel dae
Staan einde toe
Lewe van mooi en troebel dae
Staan einde toe
Sing met my 'n lied van die lewe
Sing met my van jonk en oud
Die lewe gee soveel mooier dae
Maar dikwels gaan dit so gou verby
Sing met my 'n lied van die lewe
Sing met my van jonk en oud
Die lewe gee soveel mooier dae
Maar dikwels gaan dit so gou verby
Maar dikwels gaan dit so gou verby
So gou verby
So gou verby
So gou verby
展开