Pampoen

作词:佚名

作曲:COMPLEX

所属专辑:Grootste Platinum Treffers

歌词

@migu music@

Pampoen - Steve Hofmeyr

Sing sing jou woorde teen my vas

Bring jou hele lewe in n tas

Vat n trein na bloemfontein

En die 506 na petrus steyn

En as jy wil vat daar n bicycle

Volg volg die grondpad teen die bult

Hol oor die velde as jy wil

Hier wag ek die jare om

Vir n stofwolk op die horison

Of iets soortgelyk wat soos jy lyk

Ekt nog n vrot pampoen en n stukkende skoen

En n trekker wat se tyres lek

Vir alles wat ek aan jou gedoen het

Kom jy by my intrek

Ekt nog n vrot pampoen en n stukkende skoen

En n plaas wat ek afbetaal

Vir alles wat ek aan jou gedoen het

Kom jy om my te haal

Stuur stuur my liefde vir jou ma

Maar as jy kom los haar net daar

Want hiers net plek vir drie van ons

Dis ek en jy en n afoor hond

Sy naam is roof maar hys al jare doof

Bring bring daai goedjies wat jou pla

En ek maak n ring van ogies draad

Ek spaar nog vir die diamant

En n donkiekar vir die predikant

Ek sal moet blomme leen tot dit eendag reen

Ekt nog n vrot pampoen en n stukkende skoen

En n trekker wat se tyres lek

Vir alles wat ek aan jou gedoen het

Kom jy by my intrek

Ekt nog n vrot pampoen en n stukkende skoen

En n plaas wat ek afbetaal

Vir alles wat ek aan jou gedoen het

Kom jy om my te haal

Ekt nog n vrot pampoen en n stukkende skoen

En n trekker wat se tyres lek

Vir alles wat ek aan jou gedoen het

Kom jy by my intrek

Ekt nog n vrot pampoen en n stukkende skoen

En n plaas wat ek afbetaal

Vir alles wat ek aan jou gedoen het

Kom jy om my te haal

Kom jy om my te haal

展开