My Hartjie

作词:Johan Vorster

作曲:Johan Vorster

所属专辑:My Hartjie

歌词

歌曲名 My Hartjie

歌手名 Karlien Van Jaarsveld

作词:Johan Vorster

作曲:Johan Vorster

Vir nou het ek jou so gemis my hart wou breek

Vir nou het ek geen ander lief gehad jy weet

Vir nou het ek die spoke van gister gelos by die agterdeur - wat nie toe wou maak

Vir nou het ek vir ons nog 'n kans gegee

Vir nou het ek my woorde weer opgewen

Vir nou het ek gelos wat jou seermaak

gevat wat jou heel maak

Vir nou sal ek jou trane afvee

My hartjie my liefie

ek het jou lief maar die son sak weg en

ons liefde sal deur die donker kan bly staan

staan staan staan - Vir nou en vir altyd

Vir nou het ek geweet wat ek in jou kry

Vir nou het ek geglo jys die een vir my

Vir nou het ek jou omgee met woorde

gevat as belowe dat ons staande bly

My hartjie my liefie

ek het jou lief maar die son sak weg en

ons liefde sal deur die donker kan bly staan

staan staan staan

- Vir nou en vir altyd is 'n baie lang tyd maar

ek weet jy sal so mooi na my kyk met jou is daar geen verskil

tussen vir nou en vir altyd

My hartjie my liefie

ek het jou lief maar die son sak weg en

ons liefde sal deur die donker kan bly staan

staan staan staan

My hartjie my liefie

ek het jou lief maar die son sak weg en

ons liefde sal deur die donker kan bly staan

staan staan staan vir nou (ooh ooh) en vir altyd

My hartjie

展开