Woorde

作词:Johan Oberholzer

作曲:Johan Oberholzer

所属专辑:My Hartjie

歌词

歌曲名 Woorde

歌手名 Karlien Van Jaarsveld

作词:Johan Oberholzer

作曲:Johan Oberholzer

Jy praat nie meer met my nie

ek weet nie of jy al my briewe kry nie

maar een ding wat ek weet is dis nie jy nie

waar het als verkeerd gegaan

Ek weet nie hoe jy voel nie

wat jy met die stilte nou bedoel nie

ek voel nie meer jou liefde oor my spoel nie

waar het als verkeerd gegaan

Hoekom moet die woorde opraak

wat jy vir mekaar wou se

maak nie saak dinge wat jy altyd wou weet

moet jy skielik vergeet maar jy bly nogsteeds aanhou wonder oor die antwoorde jy

moes ek eerder wat jy kon sê

luister na mekaar

en 'n rede wil he waar het als verkeerd gegaan

sal jy ooit verstaan sonder woorde

Ek ken nie daardie oë nie

kyke van tevore lyk nie so nie

my hart besef nou iets wat hy nie glo nie

waar het als verkeerd gegaan

hoekom moet die woorde opraak

wat jy vir mekaar wou se

maak nie saak dinge wat jy altyd wou weet

moet jy skielik vergeet maar jy bly nogsteeds aanhou wonder oor die antwoorde jy

moes ek eerder wat jy kon sê

luister na mekaar

en 'n rede wil he waar het als verkeerd gegaan

sal jy ooit verstaan

sonder woorde

praat met my se vir my wat ek moet doen

en wys vir my ons kan nie en ons moenie ophou

dit wat ons twee het is sterk

dit wat ons twee het kan werk

met woorde

展开