Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie

作词:Johan Vorster

作曲:Johan Vorster

所属专辑:Uitklophou

歌词

歌曲名 Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie

歌手名 Karlien Van Jaarsveld

作词:Johan Vorster

作曲:Johan Vorster

Het ek jou gebreek het ek jou geskeur het

ek jou vermink met woorde

Wat jy nie kan vergeet

Het ek weer ontplof jou nie reg gelees hoe

kan ek dan sê ek's jammer

Voor die donker wat ek vrees

En ek wil nie kwaad gaan slaap nie wil nie

jou seer maak nie wil nie als verloor

want ek kan nie eers onthou nie waaroor

het ons gestry ek wil baklei maar net vir

jou ek wil baklei maar net vir jou

Niemand is verkeerd niemand is ooit reg

en uit eie wil die minste na 'n hou nie

terug geveg niemand gee net in niemand

gee net op terwille van 'n kort oorwinning

maar dis tyd dat ons moet stop

En ek wil nie kwaad gaan slaap nie wil nie

jou seer maak nie wil nie als verloor

want ek kan nie eers onthou nie waaroor

het ons gestry ek wil baklei maar net vir

jou ek wil baklei ma net vir jou

(ek wil baklei maar net vir jou)

(ek wil baklei maar net vir jou)

(ek wil baklei maar net vir jou)

(net vir jou)

展开