Tygerberg Vliegtuig

作词:佚名

作曲:佚名

所属专辑:The Footskaters Rock Soundtrack

歌词

@migu music@

As 'n vliegtuig sou kon val boop tygerberg vanaand

Sou ek al my voornemings oorweeg

Dis makliker om in te gee voor die tradisiemasjien my kom haal

Dis die gevoel van iets moet breek, dis die ingeboude vrees

Ek's gebore met six six six op my kop getattoeer

Ek probeer net vasklou aan wie ek is

Ek probeer net vasklou aan wie ek is

Dis op die tv en dis in my brein

Dis aaklig om te sien hoe die skaap mentaliteit ons kry

Ons almal werk saam aan afrikaanse amerika

Algemene denkdisfunksie lees net mooi en volg dan

Die instruksies wat hul vir ons gee

Werk trou en kinders kry en moontlik dan aan depressie ly

Iemand moet vra hoekom

Iemand moet vra hoekom

Ons almal vrek alleen

Ons almal vrek alleen

Ons almal vrek alleen

Ek probeer net vasklou aan wie ek is

Ek probeer net vasklou aan wie ek is

展开