Ek Kyk Graag So Diep In Jou Oe

作词:T. Du Toit

作曲:T. Du Toit

所属专辑:Ge Se 20 Treffers

歌词

@migu music@

Ek Kyk Graag So Diep in Jou Oe - Ge Korsten

Written by:T. Du Toit

Ek kyk graag so diep in jou oë

Oëoëoëoëoë

Ek kyk graag so diep in jou oë

Ek soen jou so graag op jou mond

As jy by my bly dan weet ek dis jy

Jy's hemel op aarde vir my

Ek kyk graag so diep in jou oë

Ek raak graag so saggies jou hand

As jy by my bly dan weet ek dis jy

Jy's hemel op aarde vir my

Dat ons twee mekaar ontmoet het

Kan geen toeval wees

Wat die noodlot ons nog gee

Kan tog net liefde wees

As mens glo in ware liefde

Dit het ons geleer

Dan kan niks ons ooit skei nie

Want ons liefde word net altyd meer en meer

Ek kyk graag so diep in jou oë

Ek soen jou so graag op jou mond

As jy by my bly dan weet ek dis jy

Jy's hemel op aarde vir my

Ek kyk graag so diep in jou oë

Ek raak graag so saggies jou hand

As jy by my bly dan weet ek dis jy

Jy's hemel op aarde vir my

Ek kyk graag so diep in jou oë

Ek soen jou so graag op jou mond

As jy by my bly dan weet ek dis jy

Jy's hemel op aarde vir my

展开