Al Die Dubbels

作词:Ewald Coleske,Rex Van Deventer,Bok van Blerk,Johan Vorster

作曲:Ewald Coleske,Rex Van Deventer,Bok van Blerk,Johan Vorster

所属专辑:Sing Afrikaner Sing

歌词

@migu music@

Hy sit alweer alleen met net die Barman oor

Hy sluk die laaste een dit tref hom reg van voor

Hy sê dis nie sy skuld en net die bottel bly oor

Hy wil van haar vergeet, en hy het als probeer

Maar sy hou aanhou klop aan daardie eensaam deur

Haar woorde spook by hom soos dit sy hart in twee skeur

En dit sê

Dis van al die dubbles dat ek single is

Al die dubbles dat ek jou so mis

Ek kyk hier om my

Hier's niemand by my

So sal ek jou nooit weer terug kry

Al die dubbles dat ek niks meer werd is

Die babelas laat my op Sondae kerk mis

En al wat oor bly is my hond hier langs my

Van al die dubbles dat ek single is

Die barman sluit die deur en stuur hom op sy pad

Dis weer sy hondjie Rex wat hom moet huistoe vat

En in sy dronkverdriet begin hy met sy hond praat

En hy sê weer

As sy maar net soos jy weer in my bed wou slaap

As sy maar net soos jy nie heeltyd terug wil praat

As sy maar was soos jy dan het sy my nooit verlaat

Dis van al die dubbles dat ek single is

Al die dubbles dat ek jou so mis

Ek kyk hier om my

Hier's niemand by my

So sal ek jou nooit weer terug kry

Al die dubbles dat ek niks meer werd is

Die babelas laat my op Sondae kerk mis

En al wat oor bly is my hond hier langs my

Van al die dubbles dat ek single is

Dat ek single is

Dis van al die dubbles dat ek single is

Al die dubbles dat ek jou so mis

Ek kyk hier om my

Hier's niemand by my

So sal ek jou nooit weer terug kry

Al die dubbles dat ek niks meer werd is

Die babelas laat my op Sondae kerk mis

En al wat oor bly is my hond hier langs my

Van al die dubbles dat ek single is

展开