Stem In Die Stilte

作词:J du Plessis,F du Plessis

作曲:J du Plessis,F du Plessis

所属专辑:Dis Tyd

歌词

@migu music@

Die horison het oop gevou voor my oor my

Die somer wind het jou in gedra en neer gesit reg voor my

My stofpad kry die groenighied by jou oor jou

Die suiderkruis in jou hart wys my die plek wat ek onthou

Jys die stem in die stilte wat agter bly

Na al die storms en die reën om my

Jy hou die plek waar my hart wil rus

Net jy weet wie ek werklik is

Die stem in die stilte wat agter bly

Na al die nag se geraas om my

'n oase in die droë woestyn is jy vir my

In die holte van jou arms is waar my hart weer water kry

Hierdie swerwer het 'n huis gekry in jou langs jou

My voete ken die spore na jy wat my regop hou

Jys die stem in die stilte wat agter bly

Na al die storms en die reën om my

Jy hou die plek waar my hart wil rus

Net jy weet wie ek werklik is

Die stem in die stilte wat agter bly

Na al die nag se geraas om my

Daar waar my hart weer sy ritme kry

Jys die krag wat hier in my bly

Daar waar my siel weer sy rus plek kry

Daar lê jou spore hier binne my

Jys die stem in die stilte wat agter bly

Na al die storms en die reën om my

Jy hou die plek waar my hart wil rus

Net jy weet wie ek werklik is

Die stem in die stilte wat agter bly

Na al die nag se geraas om my

Die stem in die stilte wat agter bly

Na al die nag se geraas om my

展开