Baas Vannie Plaas

作词:Jéan-Luc Handel,James Westraadt

作曲:Jéan-Luc Handel,James Westraadt

所属专辑:Vat 'n Bietjie 2(Explicit)

歌词

@migu music@

@migu music@

作词 : Jean-Luc Handel/James Westraadt

作曲 : Jean-Luc Handel/James Westraadt

Staan op innie oggend

Melk 'n koei of sny die jaard

Skink 'n dop of try en start die trekker wat al maande park

Vang 'n hoender, maak ontbyt

Vroutjie's wakker, sy't 'n date

Maar once sy line dan maak dit my

Die baas vannie plaas

Die baas vannie plaas

Ek bly

Ek skink 'n dop vir ou Grobbies

Ek stoot my eie damn trollie

Ek was my eie ou sokkies

Ek hang my eie ou onnies

She's not the girl for the morning

Hol geknoop in haar noppies

Lyk sy's getoor in haar koppie

Nou kyk die buurman se vrou hoe staan ek еn wasgoed opvou

Hou my lekker, diе ou lekker hard werkend you know

Toe's my vrou in die driveway

Ek en sy kyk ma' sideways

Maar ek weet môre line sy

Dan doen ek dinge weer my way

En staan op innie oggend

Melk 'n koei of sny die jaard

Skink 'n dop of try en start die trekker wat al maande park

Vang 'n hoender, maak ontbyt

Vroutjie's wakker, sy't 'n date

Maar once sy line dan maak dit my

Die baas vannie plaas

Die baas vannie plaas

Gisteraand het ons lekker gestry

Sy't mos gesien hoe ek kyk

Jy na die buurman se wyf

En sy vra nog aan my wil jy spits in haar tuin

Oh jinne, nou's hier binne

Sy smaak my slat oor die vingers

Ek vertel haar hoe dit is

Once she line, is die kaas oop borrel

Hey, druk die nek in my gorrel

Hey, sit die vleis in die fridge

Sit die tape op 'n beat

En ek order McDonald's

Oh jir, hier sien ek 'n kyk in haar oë

Voel ek iets teen my kop val

Word ek wakker toe

Doen die dag maar net oor

En staan op innie oggend

Melk 'n koei of sny die jaard

Skink 'n dop of try en start die trekker wat al maande park

Vang 'n hoender, maak ontbyt

Vroutjie's wakker, sy't 'n date

Maar once sy line dan maak dit my

Die baas vannie plaas

So, as sy line dan maak dit seker my die baas

Maar as sy terug kom gaan sy seker met my raas

Maar as sy line doen ek net wat ek smaak

Maar as sy nie hier is maak dit my

Die baas vannie plaas

Staan op innie oggend

Melk 'n koei of sny die jaard

Skink 'n dop of try en start die trekker wat al maande park

Vang 'n hoender, maak ontbyt

Vroutjie's wakker, sy't 'n date

Maar once sy line dan maak dit my

Die baas vannie plaas

展开