Dis Tyd

作词:J du Plessis,F du Plessis

作曲:J du Plessis,F du Plessis

所属专辑:Dis Tyd

歌词

@migu music@

Ek weet waar om weg te kruip

Hoe om die muure om my te bou

Ek weet hoe om hierdie wrede wêreld aan die ander kant te hou

Te lank hier rond gedwaal

My woorde toe gesluit

Daar’s ‘n beter pad vir my

Ek weet ek moet hier uit

Dis tyd, dis tyd vir ‘n nuwe begin

Hier en nou, sonder twyfel sonder huiwering

Genoeg is genoeg

Hierdie oorlog in my hart is verby, dis verby

Dis nooit te laat nie, daars altyd kans

Vir ‘n weer begin

Daars lig aan die buite kant

Dit lê en wag vir my

Ek weet hierdie dooie vuur in my hart moet weer nuwe lewe kry

Te lank teen myself baklei

Die waarheid toe gesluit

Daars ‘n beter pad vir my, ek weet ek moet hier uit

展开