歌词
歌曲名 F250
歌手名 Appel
作词:Christoph Kotze
作曲:Christoph Kotze
Wel ek vra nie veel nie eks nie een vir steel nie
Net 'n rondom stoep en 'n ou plaas huis en 'n kool stoof in die kombuis
'N stukkie bosveld grond oral om my rond
Waar die Kudu's loop oor die 60 duim en die muskiete op 'n streep van die koue verkleim
Gee my 'n F250 wat loop op whiskey
En 'n 308 geweer wat nie kan mis nie
Bek fluit en boks kitaar
'N lied vir elke snaar
En 'n konsertina wat huil onder die sekel maan
'N Khalari V6 met goue jag seats
En 'n dik gevoerde Eland bul en 'n mak leeu wat haar dril
'N helder melkweg wat skyn op my plek
Met 'n wieg stoel en 'n pen katrol op 'n rivier wat ek die babers kan lok
Gee my 'n F250 wat loop op whiskey
En 'n 308 geweer wat nie kan mis nie
Bek fluit en boks kitaar
'N lied vir elke snaar
En 'n konsertina wat huil onder die sekel maan
Gee my 'n F 'n F250
En 'n 308 geweer wat nie kan mis nie
Gee my 'n F 'n F250
En 'n boere nooi wat nooit die rugby mis nie
Gee my 'n F250 wat loop op whiskey
En 'n 308 geweer wat nie kan mis nie
Bek fluit en boks kitaar
'N lied vir elke snaar
En 'n konsertina wat huil onder die sekel maan
展开