Dit is 'n wonder

作词:佚名

作曲:D. Prinsloo,T. Breuls,C. De Wit

所属专辑:Rainbows Of Love

歌词

@migu music@

Dit Is 'N Wonder - Dana Winner

DIT IS N WONDER DIT IS N WONDER

JA DAT EK JOU HET ONTMOET

JY GEE MY LEWE NOU VERGOED N STIMULANT

DIT IS N WONDER DIT IS N WONDER

AS EK DINK AAN WAT JY DOEN

JY GEE MY LEWE NUWE MOED N BIETJIE GLANS

N WARME TINTELING IN MY BLOED N LIEFDESDANS

N NUWE KANS

DIT IS N WONDER

GELUKKIG WEES BETEKEN VIR MY EERS NIE SOVEEL

EK HET OOK GEEN ERVARING SELFS IN TEENDEEL

ALTYD VAL EN WEER OPSTAAN SONDER KOMMENTAAR

EN IN STILTE KNOOP EK DIE TOUTJIES AANMEKAAR

DIT IS N WONDER DIT IS N WONDER

JA DAT EK JOU HET ONTMOET

JY GEE MY LEWE NOU VERGOED N STIMULANT

DIT IS N WONDER DIT IS N WONDER

AS EK DINK AAN WAT JY DOEN

JY GEE MY LEWE NUWE MOED N BIETJIE GLANS

N WARME TINTELING IN MY BLOED N LIEFDESDANS

N NUWE KANS

DIT IS N WONDER

TESAME WERK EK NOU MET JOU AAN N MOOI BEGIN

EK HET WEER MY VERTROUE TERUG EN ALTYD GOEIE SIN

ALLE DINGE WAT EK DOEN DOEN EK MET PLESIER

EN ELKE KUS BEWAAR EK NOU SOOS N SOUVENIER

DIT IS N WONDER DIT IS N WONDER

JA DAT EK JOU HET ONTMOET

JY GEE MY LEWE NOU VERGOED N STIMULANT

DIT IS N WONDER DIT IS N WONDER

AS EK DINK AAN WAT JY DOEN

JY GEE MY LEWE NUWE MOED N BIETJIE GLANS

N WARME TINTELING IN MY BLOED N LIEFDESDANS

N NUME KANS

DIT IS N WONDER

展开