Windliedjie

作词:Ingrid Jonker,Laurika Rauch

作曲:Ingrid Jonker,Laurika Rauch

所属专辑:'n Jaar In My Lewe

歌词

@migu music@

@migu music@

Windliedjie - Laurika Rauch

Written by:Laurika Rauch/Ingrid Jonker

Waar slaap my liefde my liefde vannag

Sterre wat wieg in die denne en winde

Sterre wat wieg en sterre wat wag

Waar slaap my liefde my liefde vannag

Denneboom donker rooipad en naglied

Naglied van diere en duistere winde

Waar slaap my liefde wie stil sy verdriet

En sal ek my liefde my liefde weer vinde

Winterwind lei my deur bittere nagte

Tot uit die duister ek saggies kan staar

Hoedat hy sluimer en sluimerend my smarte

Eindelik diep in my hart laat bedaar

展开