As Musiek Begin Speel

作词:Karen Zoid

作曲:Karen Zoid

所属专辑:Rock Revolusienon Stop Rock Wat Gatskop(soft Rock)

歌词

@migu music@

@migu music@

As Musiek begin Speel - Karen Zoid

Written by:Karen Zoid

Hulle sê ons moet glo

Net soos die kinders

So is hierdie lewe

Dan net vir beginners

Seuntjies word manne

En gaan sit dan in 'n kroeg

En lyk moeg

My seun

Jy moet luister

As ek vir jou sê

Jy gaan eendag moet veg

Met als wat jy het

Soms gaan jy voel

Wat is die doel genoeg

Is genoeg

Ek wil hê jy moet saam sing

As musiek begin speel

En dans in

Die somer se reën en soek vir

Die reënboog langs die pad

My skat

Hardloop in die see in

Met jou jeans aan

Kyk uit vir 'n meermin

En deel in gesprekke

Oor al die mooi plekke

Langs die kus

Bly bewus

Van jouself

Net nie te veel nie

Ook nie te min nie

Maar net nie te veel nie

Ek wil hê jy moet saam sing

As musiek begin speel

En dans in

Die somer se reën en soek vir

Die reënboog langs die pad

My skat

En as jy ooit voel

Die lewe is net een groot gesuffer

Reik jou hande uit

En help 'n ander

Met minder

As jy

Gaan maak iemand bly

Want dan sal jy

Altyd kan saam sing

As die musiek begin speel

En dans in

Die somer se reën en soek vir

Die reënboog langs die pad

My skat

Hardloop die see in

Met jou jeans aan

Kyk uit vir 'n meermin

En as jy haar vind

Is ek bly my kind

Want ek weet twee dromers

Is beter as een

Nananana yeah

Nananana yeah yeah

Nananana yeah

Nananana yeah yeah

Nananana yeah

Nananana yeah yeah

Nananana yeah

Nananana yeah yeah yeah

Nananana yeah

Nananana yeah

Nananana yeah

Nananana yeah yeah yeah

Nananana yeah

Nananana yeah yeah yeah

Wil he jy moet saam sing

Ek wil he jy moet saam sing

Ek wil he jy moet saam sing

My kind

展开