Die Gang

作词:Christopher Torr

作曲:Christopher Torr

所属专辑:19 Treffers Van 21 Jaar

歌词

@migu music@

@migu music@

Die Gang - Laurika Rauch

Written by:Christopher Torr

In die donker gang is 'n lig wat skyn

Maar die vlam is delikaat en fyn

En ek het verlang na die lentetyd

Op my oom se plaas sonder elektrisiteit

My tannie sê my kind my kind

Die liefde en die motte is blind

Vanmelewe se dae in die lentetyd

Was daar wel ja wel 'n bietjie elektrisiteit

Diep in die donker gang het ek na iets verlang

Ek het die wind hoor sing lente sal liefde bring

Ek het die hoor kwyn dis net die son wat nou verdwyn

En soos die aarde draai sal 'n haan weer kraai

In die donker gang is 'n skildery

Van de wet cronjé en de la rey

En die perde se oë het moeg gelyk

Want die strewe na vrede is 'n eindelose stryd

Laat een aand word die nag soos dag

Soos die storm bars met al sy krag

En ek het in die gang weggekruip

Want ek was so bang vir die elektrisiteit

Diep in die donker gang het ek na iets verlang

Ek het die wind hoor sing lente sal liefde bring

Ek het die hoor kwyn dis net die son wat nou verdwyn

En soos die aarde draai sal 'n haan weer kraai

In die donker gang word die vlam weerkaats

In die prente waar die skadu's dans

Maar die vlam is delikaat en fyn

En dit kan soos 'n dief in die donker nag verdwyn

Diep in die donker gang het ek na iets verlang

Ek het die wind hoor sing lente sal liefde bring

Ek het die hoor kwyn dis net die son wat nou verdwyn

En soos die aarde draai sal 'n haan weer kraai

展开