Die Mense Op Die Bus

作词:Christopher Torr

作曲:Christopher Torr

所属专辑:Die Mense Op Die Bus

歌词

@migu music@

@migu music@

Die Mense Op Die Bus - Laurika Rauch

Written by:Christopher Torr

Sing vir my saggies sing van die reën

Waar kom dit vandaan waar gaan dit heen

My hart is al lankal lankal gebreek

Ek het jou byna jou byna vergeet

Die mense op die bus beskou

Die liefde soos die oggenddou

My hart is lankal reeds gebreek

Ek het dit net-net weggesteek

Dalk is die liefde soos die reën

Dit sal die aarde plek-plek seën

Die mense op die bus sê ja

Verspreide buie hier en daar

Sing vir my saggies sing van die reën

Waar kom dit vandaan waar gaan dit heen

My hart is al lankal lankal gebreek

Ek het jou byna jou byna vergeet

Die mense op die bus wil hoor

Waar het jy eers jou hart verloor

Die mense op die bus sê nee

Daar's baie visse in die see

My hart is amper weer gebreek

Ek het dit net-net weggesteek

Die mense op die bus beskou

Die liefde soos die oggenddou

Sing vir my saggies sing van die reën

Waar kom dit vandaan waar gaan dit heen

My hart is al lankal lankal gebreek

Ek het jou byna jou byna vergeet

Mmmmmmm

Mmmmmmm

My hart is al lankal lankal gebreek

Ek het jou byna jou byna vergeet

Sing vir my saggies sing van die reën

Waar kom dit vandaan waar gaan dit heen

My hart is al lankal lankal gebreek

Ek het jou byna jou byna vergeet

Ek het jou byna jou byna vergeet

展开