Die Boom

作词:Johan Oberholzer

作曲:Johan Oberholzer

所属专辑:Mosaiek

歌词

@migu music@

Ek is die saadjie in die grond

Hy gooi sy water oral om my

My wortels vasgegroei in Hom

Totdat my eerste blare son kry

Hy gee my lewe elke dag

Beskerm my met al Sy mag

Teen warm son en koue nag

Hy is die boom in die aarde wat

Sy takke sprei as storms val

Ek hoef nooit te vrees nie want ek weet Hy sal

my altyd in Sy skadu hou

Die boom van die lewe

wat my veilig hou tot ek my takke sprei

En n ander ook beskerm net soos Hy,

want ek lewe net vir Hom en Hy vir my

U maak my sterker elke uur

In brande hou U al die vuur weg

My vrugte vorm uit U gees

Met U langs my sal ek niks vrees nie mmm

Hy gee my lewe elke dag

Beskerm my met al Sy mag

Teen warm son en koue nag

Hy is die bron van al my krag.

展开