Hier Tussen Ons

作词:L Brittz

作曲:L Brittz

所属专辑:Gunstelinge

歌词

@migu music@

Hier Tussen Ons - Laurika Rauch

Written by:L. Brittz

Die liefde is 'n rooi gedig in versreë l en kwatryn

Wat jou met gawe oë sien in woorde sag en fyn

Die liefde is 'n spierwit duif met bloeisel in die mond

Wat met sy koms die boodskap bring

Die liefde maak gesond

Die liefde lê in sagte woorde

Wat oor my gees kom streel

En in die droë maande my hart tot hoop beveel

Die liefde lê in sagte soene wat met die jare groei

En soos die kaapse lelieblom

Jaar in en jaar uit bloei

Die liefde is 'n mô rester blink op die horison

Wat sê met ryke majesteit ek het vir jou gekom

Die liefde is 'n leë graf 'n brokkie brood en wyn

Die liefde is 'n wegkruipplek

Teen hartseer en teen pyn

Die liefde lê in sagte woorde

Wat oor my gees kom streel

En in die droë maande my hart tot hoop beveel

Die liefde lê in sagte soene wat met die jare groei

En soos die kaapse lelieblom

Jaar in en jaar uit bloei

Die liefde lê die liefde lê die liefde lê

Hier tussen ons

展开