Jy Is Ver

作词:Lize Beekman

作曲:Lize Beekman

所属专辑:Vier Seisoene Kind

歌词

@migu music@

Jy Is Ver - Laurika Rauch

Written by:Lize Beekman

Jy is ver van hierdie land van son en see en dorre aarde

Met die reënboog in haar bloed

Sou jy voel jy vergeet

Sou jy voel jy verdwaal

En jy vervreem van ons

Dan hoor my hoor my stem in die wind

Izwa izwe lami emoyeni

Izwa izwe lami emoyeni

Izwa izwe lami emoyeni

Izwa izwe lami emoyeni

Naby die suidste punt op die verste rots

Gesels ek nou en dan as die son sak

Oor ons hart se land

Ek gesels met tyd soos ek maar altyd kon

Onder die miskombers wat laag hang

Oor die tafelrand

En sou jy voel jy vergeet

Sou jy voel jy verdwaal

Jy vervreem van ons

Dan hoor my hoor my hoor my stem in die wind

Ngizwe emoyeni

Ngizwe emoyeni

Ngizwe emoyeni

Ngizwe emoyeni

Daars n stukkie gesels oor gister se seer

Wat tydsaam heel en sterk maak in murg en been

Ek sal gesels in hierdie taal jou uit die vreemde haal

Ek belowe hoor my hoor my stem in die wind

Izwa izwe lami emoyeni

Izwa izwe lami emoyeni

Izwa izwe lami emoyeni

Izwa izwe lami emoyeni

En sou jy voel jy vergeet

Sou jy voel jy verdwaal

Jy vervreem van ons

Dan hoor my hoor my hoor my stem in die wind

Ngizwe emoyeni

Ngizwe emoyeni

Ngizwe emoyeni

Ngizwe emoyeni

Ngizwe emoyeni

Ngizwe emoyeni

Ngizwe emoyeni

Ngizwe emoyeni

展开