Die Mense Wat Ek Lief Het

作词:S Bouwer,Anton Goosen

作曲:S Bouwer,Anton Goosen

所属专辑:Grootste Treffers Vol 1

歌词

@migu music@

Die Mense Wat Ek Lief Het - Laurika Rauch

Written by:Anton Goosen/S Bouwer

Die mense wat ek lief het

Kom groei op my soos mos

Daar laat ek hul na hartelus gedy

En loop ek deur die wê reld

Beskut teen die koue

Die snoesigheid self

Ek met my moskombersie

En as daar 'n oorlog kom

Word die mense wat ek lief het

'N ekstra liefdeslaag om my

So marsjeer ek deur die wê reld

Gepantser teen die vuur

Die onaantasbaarheid self

Ek met my menskombersie

Maar as iemand wat op my gegroei het

Weg moet gaan

Dan sit daar 'n seerplek

Dan sluip ek deur die wê reld

Die kwesbaarheid self

Ek met my seerplek

Wat net nie wil genees nie

Die mense wat ek lief het

Kom groei op my soos mos

Daar laat ek hul na hartelus gedy

En loop ek deur die wê reld

Beskut teen die koue

Die snoesigheid self

Ek met my moskombersie

展开