Nalekokers

作词:Boerneef,Laurika Rauch

作曲:Boerneef,Laurika Rauch

所属专辑:'n Jaar In My Lewe

歌词

@migu music@

@migu music@

Nalekokers - Laurika Rauch

Written by:Boerneef/Laurika Rauch

Die kind was lief vir nalekokers vang

Bloues en rooies en miskien ook geles

Groot aardigheid ril deur sy lyf

Vannie bewe vannie nalekokerlyf

Ou man staan by donkerrooi blom

Ligrooi nalekoker op donkerroooi blom

Ou man steek hand uit

Bewe tas mis

Hy lag verleë vryf sy nek

Die mense sal mos dink hy's gek

Nalekoker daggaroker moerskwaai moker

Dissie wind dissie wind geswind

Hiert jou nalekoker

Hiert hiert

Jou nalekoker

Die kind was lief vir nalekokers vang

Bloues en rooies en miskien ook geles

Groot aardigheid ril deur sy lyf

Vannie bewe vannie nalekokerlyf

Ou man staan by donkerrooi blom

Ligrooi nalekoker op donkerroooi blom

Ou man steek hand uit

Bewe tas mis

Hy lag verleë vryf sy nek

Die mense sal mos dink hy's gek

Nalekoker daggaroker moerskwaai moker

Dissie wind dissie wind geswind

Hiert jou nalekoker

Hiert hiert

Jou nalekoker

展开