Ek En Jy

作词:Karen Zoid

作曲:Karen Zoid

所属专辑:Vier Seisoene Kind

歌词

@migu music@

@migu music@

Ek En Jy - Laurika Rauch

Written by:Karen Zoid

As die son sak

As die winkels sluit

As die mense huis toe gaan

Die ander tuin nat spuit

As die nagskof wag

Die dagwag groet

As hy na die taxitou loop

Met sy plastieksakgoed

As jy wil

As jy kan

As jy sou wou

Kom kuier by my

Ek en jy loop al lankal saam

Tyd stap deesdae net soos altyd aanen aan

Daar's altyd verandering

Daar's altyd vir altyd

So daar's nie verskonings nie

Jy weet mos hoe dit is

Ek en jy

Ek en jy

Ek en jy

Ek en jy

Bly net om die hoek

Werk ons altwee dood

Jy't net so min tyd soos ek

Jy wil verdwyn ek ook

Jy weet jy kan

Jy weet jy is

Altyd welkom hier

Kom kuier by my

Ek en jy loop al lankal saam

Tyd stap deesdae net soos altyd aanen aan

Daar's altyd verandering

Daar's altyd vir altyd

So daar's nie verskonings nie

Jy weet mos hoe dit is

Ek en jy

Ek en jy

Ek en jy

Ek en jy

Saam jaag ons agter die wind aan

Elke liewe dag

Saans is daar 'n amper tevrede engel

Wat vir ons lag

Ons was nooit so nie

Ek en jy loop al lankal saam

Tyd stap deesdae net soos altyd aanen aan

Daar's altyd verandering

Daar's altyd vir altyd

So daar's nie verskonings nie

Jy weet mos hoe dit is met

Ek en jy loop al lankal saam

As jy weer kyk vlieg tyd na die maan

展开