Dans In Die Maanlig

作词:Mynie Grove

作曲:Mynie Grove

所属专辑:Vier Seisoene Kind

歌词

@migu music@

@migu music@

Dans In Die Maanlig - Laurika Rauch

Written by:Mynie Grove

Hande streel teen 'n bloeiselwang

Oë stip in sy kyk gevang

Ore swem in sy diep bruin stem

Rus haar kop op sy ferm ken

Skryf 'n brief van die verre land

Strooi daarin van die vreemde sand

Onthou dan gras bly dieselfde groen

Met dieselfde son wat jou warm soen

En hul dans in die maanlig

Saamgevleg in die purper lug

Kyk hul dans in die maanlig

Dolgelukkig

Jaar na jaar en maand na maand

Vaag die beeld van daardie aand

Soek 'n ster in 'n nag so swart

Stadig klop haar gebroke hart

Skryf 'n brief van die verre land

Strooi daarin van die vreemde sand

Onthou dan gras bly dieselfde groen

Met dieselfde son wat jou warm soen

En hul dans in die maanlig

Saamgevleg in die purper lug

Kyk hul dans in die maanlig

Dolgelukkig

Hande gevou op 'n moeselien lap

Oë toe asof sy net slaap

Ore stil in 'n verre land

Rus haar siel in die vreemde sand

Skryf 'n brief van die verre land

Strooi daarin van die vreemde sand

Onthou dan gras bly dieselfde groen

Met dieselfde son wat jou warm soen

En hul dans in die maanlig

Saamgevleg in die purper lug

Kyk hul dans in die maanlig

Dolgelukkig

En hul dans

展开