Ek Se Vir Jou Good Bye

作词:Meryl Van Zyl,Meryl Van Noie

作曲:Meryl Van Zyl,Meryl Van Noie

所属专辑:Gunstelinge

歌词

@migu music@

Ek Sê Vir Jou Good Bye - Laurika Rauch

Written by:Meryl Van Zyl/Meryl Van Noie

Ek sê vir jou good bye

Ek skryf vir jou 'n lullabye

Met my mooiste woorde wil ek groet

Het iemand vir jou die pad gewys

En is jou drome opgeëis

Of dwaal hul nog steeds diep in jou gemoed

Ek wonder soms oor jou

En of jy sal onthou

Ek wonder soms of jy vir my onthou

Ek wonder soms oor jou

En of jy sal onthou

Album-bêre-tydjies wat ons soos 'n raam omvou

Ek wonder soms of jy vir my onthou

Dit bly 'n groot geheim

Jou vlam het net soos niks verdwyn

So baie sand bly oor in jou uurglas

N kraak was egter daar

Die wind het jou weggedra

Jou asem deur die branders weggewas

Ek wonder soms oor jou

En of jy sal onthou

Ek wonder soms of jy vir my onthou

Ek wonder soms oor jou

En of jy sal onthou

Album-bêre-tydjies wat ons soos 'n raam omvou

Ek wonder soms of jy vir my onthou

Ek wonder soms oor jou

En of jy sal onthou

Album-bêre-tydjies wat ons soos 'n raam omvou

Ek wonder soms of jy vir my onthou

展开