歌词
@migu music@
My Ou Tante Koba - Laurika Rauch
Written by:Christopher Torr
My ou tante koba klink effens kwaai
Wanneer kom maak ons by hulle weer 'n draai
Maar waar bly tannie het ek gevra
Anderkant noupoort duskant de aar
My ou tante koba sê ek kan maar loer
Sy sal haar koffie met 'n lepel roer
Ry verby laignsburg en beaufort wes
Ma het 'n mandjie pa het 'n fles
En my voete wil weer dans en my lippe wil weer sing
Die vreudge wat jy gee brei uit in 'n kring
'N reis deur die verlede sal ook hartseer bring
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
My ou tante koba het soms gemeen
Die son sal weer skyn maar dit moet eers reë n
Veral op grasbult het sy gevra
Dis anderkant colesberg duskant de aar
Sy's besig om lusern lusern te saai
Sy sê nie eers hallo nie maar sy sê ook nie good bye
Sy skink sjampanje en gemmerbier
Die tafel's gedek langs 'n rivier
En my voete wil weer dans en my lippe wil weer sing
Die vreudge wat jy gee brei uit in 'n kring
'N reis deur die verlede sal ook hartseer bring
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
Aan die einde het tant koba baie stil gelê
Ek sien reeds vier perde het ek haar hoor sê
Scatter my ashes het sy gevra
Anderkant steynsburg duskant de aar

展开