歌词
@migu music@
@migu music@
Daantjie - Laurika Rauch
Written by:Christopher Torr
Ek sing vanaand van daantjie daantjie daantjie louw
Met sy kinderoë donker donker blou
Ek sing vanaand van daantjie sagter as n duif
Maar wat doen jou kinderoë in n ouer man se lyf
Daantjie sing n deuntjie daantjie groet die haan
Die hoenders kry hul mielies die varke kry hul graan
Drie en dertig somers kom en gaan
En die silwer emmers swaai al baie jare in die laan
En ek kan daantjie nog hoor lag
Daantjie trippel daantjie dou voor dag
En ek hoor jou vriende
Almal roep vir jou
Daantjie daantjie daantjie
Daantjie louw
Winde wolke weerlig wilde storms woed
Oranje is die waters die oranje is in vloed
Daantjie trippel daantjie het koffers graan gepak
En daantjie en die graan en die hoenders
En die haan sit nou op die dak
Daantjie sing n deuntjie daantjie groet die haan
Die hoenders kry hul mielies nou meet hy die graan
Maar waar is al sy varkies die haan het mos gekraai
En hy spring toe in die waters diep
Hy spring in die waters kwaai
En ek kan daantjie nog hoor lag
Daantjie trippel daantjie dou voor dag
En ek hoor jou vriende
Almal roep vir jou
Daantjie daantjie daantjie
Daantjie louw
En ek kan daantjie nog hoor lag
Daantjie trippel daantjie dou voor dag
En ek hoor jou vriende
Almal roep vir jou
Daantjie daantjie daantjie louw
展开