Liefde Is Al Wat Ons Het

作词:Jaconell Mouton,Olga Leonard

作曲:Jaconell Mouton,Olga Leonard

所属专辑:Wals, Wals Willemien

歌词

@migu music@

Liefde Uit Stellenbosch - Laurika Rauch

Written by:Pieter Rademeyer

Die aand in dorpstraat

Het jy vir my gesê

Daar is soveel meer wat jy uit die lewe wil hê

En die aand by koeë lbaai

Het jy vir my vertel

Die lewe hier is soms soms erger as die hel

Die aand in knysna

Het jy vir my gesê

Ons tye saam is al wat ons nou het

En die aand in kaapstad

Het jy vir my gevra

Hoe ver hoe ver kan die see liefde dra

So steek vir my'n kers op in washington

En neem foto's van londen

Stuur'n duif uit italië

En dalk'n poskaart uit belgië

Daardie aand in kaapstad

Het ek toe weer gedink

Hoe gou het ons liefde in die diep see verdrink

En die aand in dorpstraat

Het ek vir myself gesê

Daar is soveel meer wat ek nog van jou wou hê

So steek vir my'n kers op in washington

En neem foto's van londen

Stuur'n duif uit italië

En dalk'n poskaart uit belgië

Want ek steek vir jou'n kers op in oudtshoorn

En ek neem foto's van potchefstroom

Ek stuur vir jou'n duif uit die knysnabos

En al my liefde hier uit stellenbosch

展开